About the Photographer

Ela's passion for photography, emphasizes her extraordinary talent. She treasures every moment and succeeds in capturing the finest detail of a wedding, matric farewell, birthday party or any special occasion into a breathtaking story.
She captures the tranquility of nature, through photography and cherishes every special moment.
There is no limit to her imagination. Every photo collection of that special day, can be described as moments treasured.

Sunday 1 January 2012

Nuwejaarswense

Vir 2012 is my hartewens vir jou:

MAG JY ... Nooit omdraai wanneer jy teleurgestel word nie
Nooit ophou wanneer jy verloor het nie
Nooit bly lê wanneer jy geval het nie
Nooit haat wanneer jy seergekry het nie
Nooit minderwaardig voel wanneer jy nie waardeer word nie
Nooit hoogmoedig word wanneer jy presteer het nie
Nooit rus wanneer jy voorspoed gevind het nie
Nooit in die steek laat wanneer jy vertrou word nie

MAG JY ... Altyd lewe met die wete dat jy met 'n doel lewe
Altyd ly in die geloof sodat lyding krag bring
Altyd doen met die besef dat dit jou taak is
Altyd gee en deur jou gawe verryk word
Altyd gereelmatigheid en ondersteuning kry
Altyd lewe met die oog op die onsienlike

Mag jy en jou huisgesin...'n absolute wonderlike jaar hê

No comments: